Sunday 19 June 2011

Voerkraal

Aankoop datum: 17/06/2011
Aankoop gewig: 120 kg
Ras: Bonsmara kruis
Geslag: Vers

Gewig op 17/06/2011: 120 kg
23/07/2011: 104 kg
Gemiddeld kg/dag

Voerkraal

Aankoop datum: 07/06/2011
Aankoop: gewig 130 kg
Ras: Geel kruis kalf
Geslag: Bul

Gewig op 07/06/2011: 130 kg
17/06/201: 119 kg
Gemiddeld -1.4 kg/dag

Voerkraal

Aankoop datum: 25/06/2011
Aankoop gewig: 122 kg
Ras: Swrt kruis kalf
Geslag: Vers

Gewig op 25/05/2011: 122 kg
04/06/2011: 114.5 kg
18/06/2011: 124 kg
Gemiddeld 0.1 kg/dag

Voerkraal

Aankoop datum: 25/06/2011
Aankoop gewig: 105.5 kg
Ras: Swart brahmaan kruis kalf
Geslag: Bul

Gewig op 25/05/2011: 105.5 kg
04/06/2011: 106.5 kg
18/06/2011: 110 kg
Gemiddeld 0.1 kg / dag

Voerkraal

Aankoop datum: 25/05/2011
Aankoop gewig: 124.5 kg
Ras: Rooi brahman kruis kalf
Geslag: Bul

Gewig op 25/05/2011: 124.5 kg
04/06/2011: 113.5 kg
18/06/2011: 128 kg
Gemiddeld 0.15 kg/dag

Monday 13 June 2011

Ons grondslag.

Ons wil net Gog dank vir al sy seeninge wat ons op die plaas van hom ontvang.

Ons het laas week in 24 uur met 'n paar uiterste elemente te doen gekry.
Dinsdag aand 7 Junie, die dag wat die wind so sterk was, het ons vuur geslaan op een van die buur plase om te keer dat ons weiding nie afbrand nie en het weer van viir besef dat wind en vuur saam nie maklik gestop word nie en jou vinnag kan uit pit. Seker so teen 20h00 die vuur geblis gekry.

So teen 22h00 het die weer gedraai.
Die wind het nog sterker begin waai en die reen het begin val. Net as jy dink dit kan nie harder reen nie, kom dit sterker af.
ons het 55mm reen die nag gekry.

Woensdag 8 Junie was dit vrek koud en als was nat.
Die pad wat net die week van tevore geskraap is en op turf gemaak is was 'n gemors. Een vir een moes ons almal deur sleep met 'n ou maar betroubare series 2A Land Rover.

Woensdag middag toe ons oor die brug by die plaas wou in, was die water oor die brug en kon ons nie by die plaas in nie. Ons moes bo oor die berg van een van die ander buurplase se kant af by die plaas in.

Watter dag van sports.

En net om te ontspan kon ons die aan Groet die grotman(in engels) by Monti casino kyk.

Die natuur is 'n pragtige wonder van God en as mens net tyd maak om ,om jou te kyk sal jy God se hande werk oral om jou raak sien.

Tuesday 7 June 2011

Verkoop 17/06/2011


Aankoop datum: 04/03/2011
Ras: Vleiskruis
Geslag: Bul
Gewig 12/03/2011: 93.5 kg
19/03/2011: 101 kg
15/04/2011: 134 kg
02/05/2011: 142 kg
20/05/2011: 151 kg
04/06/2011: 173 kg
17/06/2011: 195 kg
Gemiddeld per dag: 1.2 kg/d
Verkoop 17/06/2011

Verkoop 05/07/2011


Aankoop datum: 04/03/2011
Ras: Brahmaan
Geslag: Bul
Gewig 12/03/2011: 76 kg
19/03/2011: 99 kg
15/04/2011: 131 kg
02/05/2011: 141 kg
20/05/2011: 156 kg
04/06/2011: 166.5 kg
18/06/2011: 176 kg
05/07/2011: 205 kg
Verkoop datum: 05/07/2011
Verkoop gewig: 205 kg
Totale kg opgetel: 129 kg
Totale dae: 123 dae
Gemiddeg Kg per dag: 1.05 kg

Voerkraal


Aankoop datum: 07/03/2011
Aankoop gewig: 66 kg
Ras: Brahmaan
Geslag: Bul
Gewig op 12/03/2011: 66 kg
15/04/2011: 72 kg
15/04/2011: 92 kg
02/05/2011: 103 kg
20/05/2011: 122 kg
04/06/2011: 137 kg
18/06/2011; 148 kg
Gemiddeld: 0.9 kg/d

Monday 6 June 2011

Faktore van voerkraal

Weer
Die weer het 'n groot invloed oor hoe jou gewigs toename of verlies vir die week gaan lyk.
Alles met 'n 'te' voor aan is sleg vir jou beeste...bv. te-warm, te-koud, te-nat ens. ens.
Dit bring ook siektes soos vrotpoeitie as dit te nat is of longonsteking as dit nat en koud is.

Siektes
Siektes het net so groot of grootter invloed en het ernstige kostes ook verbonde.
As 'n kalf eers siek is tel hy nie gewig op soos nodig nie en jou medisyne kos ook boonop 'n klomp geld.

Dosering
Dit is belangrik om altyd op datum te bly met jou doserings en jou beeste so skoon moontlik te hou van enige inwendige en uitwendige parasiete om te voorkom dat hulle nie die siektes oor dra na mekaar toe nie.

Energie
Jy moet ook verhoed dat jou diere nie te veel rond hardloop nie,10 tot 15 m2 is voldoende per kalf in die voerkraal. Hoe meer energie hulle verbruik hoe minder gewig tel hulle op.

Hantering
As jy jou diere hanteer moet jy hulle so rustig moontlik hou om te voorkom dat hulle nie te veel "stress" nie. Elke keer as jy jou diere vervoer verloor hulle gewig en verloor jy geld.

Omdat voerkraal so intensief is en jou wins grens deur sofeel klein faktore beinvloed kan word sonder dat die prys op of af gaan, is dit belangrik om op te let vir die kleinste faktore wat jou toename in gewig kan beinvloed. As dit moontlik is moet elke dier tenminste een of twee mal per dag gesien word, net om te sien loop hy reg...hoe lyk sy maag ens.

Ons probeer ook om elke 2de week te weeg en nie elke week nie om die 'stress' te verminder.
Daar moet genoeg kos en eetplek wees vir almal sodat hulle nie onnodige energie verbrand deur te stoei vir kos nie.

Ons is nog klein en groei stadig maar soos die engelsman sal se:"WATCH THIS SPACE"!!!

Verkoop 05/07/2011


Aankoop datum: 27/04/2011
Ras: Bosmara kruis.(pa vol Bonsmara)
Geslag: Vers
Aankoop gewig: 143kg
Gewig op 02/05/2011: 139.5 kg
20/05/2011: 158.0 kg
04/05/2011: 172.5 kg
18/06/2011: 184 kg
05/07/2011: 205 kg
Verkoop datum: 05/07/2011
Verkoop gewig: 205 kg
Totale gewig opgetel: 62 kg
Totale dae: 69 dae
Gemiddeld kg/d opgetel 0.9 kg/dag

Verkoop 07/06/2011


Aankoop datum: 31/03/2011
Ras: Vleis
Geslag: Vers
Aankoop gewig: 118.5 kg
Gewig 15/04/2011: 140.0 kg
02/05/2011: 152.5 kg
20/05/2011: 176.0 kg
04/06/2011: 193.0 kg
07/06/2011: 200.0 kg
Verkoop op 07/06/2011
Totale dae in kraal: 68 dae
Kg op getel: 81.5 kg
Gemidelde kg per dag: 1.2 kg/d

Voerkraal


Aankoop datum: 31/03/2011
Ras: Vleis
Geslag: Bul
Aankoop gewig: 100 kg
Gewig 15/04/2011: 117.5 kg
02/05/2011: 128.5 kg
20/05/2011: 143.5 kg
04/06/2011: 156.5 kg
18/06/2011: 163 kg
Gemiddeld 0.8 kg/dag

Voerkraal


Aankoop datum: 11/05/2011
Ras: Brahmaan kruis
Geslag: Bul
Aankoop gewig: 113.5 kg
Gewig 20/05/2011: 122.0 kg
04/06/2011: 138.0 kg
18/06/2011: 152.5 kg

Voerkraal

Aankoop datum: 11/05/2011
Ras: Brahmaan kruis.
Geslag: Vers
Aankoop gewig: 96.5kg
Gewig op 20/05/2011: 102.0

kg
Gewig op 04/06/2011: 115.5 Kg
18/06/2011: 118 kg

Voerkraal

Aankoop datum: 11/05/2011
Ras: Brahmaan kruis.


Aankoop gewig: 113.5kg
Gewig 20/05/2011: 122.0kg
Gewig 04/05/2011: 138.0kg
18/06/2011: 154.0 kg
Gemiddeld 1.1 kg/dag

Op voerkraal.

GEWIG OP 05/06/2011 257KG


Gekoop: 22/01/2011
Aankoop kg: 147.5kg
Ras: Dexter
Doel: Voer tot slag gereed. Dexter het 'n vyndraad vleis met klein snitte. Maak 'n half bees ook meer bekostigbaar.

Gewig op 04/06/2011: 257 kg
18/06/2011: 269.5 kg
Gemiddeld 0.8 kg/dag