Saturday 16 July 2011

2 Jaar

2 Jaar

15 Julie 2009 het ons ons eerste kalf gekoop vir R380
Nou 2 jaar later met God se Genade is daar 7 verse met 'n
Bulletjie op die veld en 13 kallers in die voerkraal en dan ons
Dextertjie wat as als goed gaan die week steaks word.

ALLE EER AAN DIE HEER!!!!

Thursday 14 July 2011

Op voerkraal


Aankoop datum: 07/07/2011
Aankoop gewig: 103kg
Ras: Rooi vleis kruis
Geslag: Bul
Gewig op 07/07/2011: 103 Kg
23/07/2011: 114.5 Kg

Aankoop datum: 07/07/2011
Aankoop gewig: 92kg
Ras: Rooi vleis kruis
Geslag: Vers
Gewig op 07/07/2011: 92 Kg

Wednesday 6 July 2011

SOMMER 'N PAAR FOTOS

Vuur 4 September 2010





Die vuur het oor die berg gekom en al die weiding op die berg het af gebrand.

Hael 19 Desember 2010






Net drie dae nadat die reen meter oorgeloop het slaan die hael als vol duike.

Rivier 16 Desenber 2010




Die brug was ver onder water.
Een van ons kampe was toe onder die water.
Ons moes bo oor die berg ry by een van ons buur plase om uit te kom.

Saturday 2 July 2011

Voerkraal


Aankoop datum:01/07/2011
Geslag:Vers
Ras:vleisras kruis
Aankoop dewig:126 kg
Gewig op 23/07/2011: 137.5 Kg