Monday 2 May 2011

HUIDIGE KUDDE


Die huidige kudde bestaan uit 'n Bonsmara bul (Hennie) met 7 verse. Die verse is hoofsaaklik Bonsmare/Hugenoot kruisings. Nou wag ons net vir daai eerste kalfies...

2 comments:

  1. Aangesien die plaas so vrugbaar is, dink ek julle moet eerder na kalfieS verwys... :) Ek dink dit is defnitief KWALITEIT!!!

    ReplyDelete
  2. Ek wens net die vrugbaarheid wil nou afsmeer aan die kudde verse. Dink hulle is nog bietjie nat agter die ore!

    ReplyDelete