Sunday 1 May 2011

WAAR HET ALLES BEGIN???


Bulletjie was ons eerste inwoner op Plaas Potgietersrus. Hy was aangekoop op 15 Julie 2009 vir slegs R380-00. BenJoe was soooooo trots op hierdie 73kg friesbulletjie. 115 Dae later is hy verkoop op 206kg teen R2050-00. Hy was dalk nie die ideale beesras vir 'n voerkraal nie, maar hy het BenJoe se voet in die deur gesit vir vleisras kallers - die ideaal vir 'n voerkraal.

2 comments:

  1. Baie trots!!! Sien uit na nog baie posts! :)

    ReplyDelete
  2. Ja nee, ons is beslis van plan om nog baie te post.

    ReplyDelete